Kan jy my onthou? Erna Rheeder van RIetfontein Peuterplek. Ek is bly om te sien waarmee jy besig is. Ouerleiding is ook nog steeds deel van my lewe. Ek het verskeie maatskaplike werk poste beklee oor die laaste paar jaar, maar het nou 'n aanstelling as ouerleiding koordineerder by die SAVF in Pretoria gekry. Dis 'n lekker uitdaging en ek sou graag alle moontlike bronne oor ouerskap bymekaar wou kry. So ek is bly ek het op jou spoor gekom. Dit sou goed wees om in kontak te bly. Ons kan dalk weerskante toe vir mekaar iets vir ouerskap in ons omgewing doen.
Gaaf om van jou te hoor. Natuurlike onthou ek jou. Jy was een van die groot name toe ek nog maar begin het en ek is ookal 18 jaar lank aan die gang! Loer gerus in as jy in die omgewing is. Ek het ook die Immergroen Ouerskapskursus gedoen en bied dit nou plaaslik aan. Ek kan dit van harte aanbeveel. Ek leer ook graag van jou.
Hi Nieta. Ek stuur graag vir jou. Daar is twee CD’s beskikbaar: Skoppelmaatjies en Klouter Kabouter. Afsonderlik kos dit R120 elk. As jy albei koop net R200. Geregistreerde posgeld en verpakking is ‘n ekstra R50. Bankbesonderhede: L van Wyk, Absa PE (632005), spaarrekening 9090584439. Stuur bewys van betaling aan lynettevw@gmail.com asook jou keuse van CD(‘s) en volle adres vir versending. Groete, Lynette.
Hello, How are you ?
My name is Francisca , I’m from Argentina and I’m planning to move to PE in the following month’s with my husband and 15 months daughter.
I will like to ask you for some information to apply for the activities for me and my daugther.
We are looking for some different options and we liked what we saw in your webpage .
ernarheeder
Lynette

Seen vorentoe.
Erna
Liesel
I would just like to know if u do any toddler seminars on discipline and when?
Lynette van Wyk
Hi Erna
Gaaf om van jou te hoor. Natuurlike onthou ek jou. Jy was een van die groot name toe ek nog maar begin het en ek is ookal 18 jaar lank aan die gang! Loer gerus in as jy in die omgewing is. Ek het ook die Immergroen Ouerskapskursus gedoen en bied dit nou plaaslik aan. Ek kan dit van harte aanbeveel. Ek leer ook graag van jou.
Groete Lynette
Nieta Becker
Ek wil baie graag ‘n CD koop. Sal jy my asb. laat weet van die prys ens.
Dankie.
Chris
Hi Nieta. Ek stuur graag vir jou. Daar is twee CD’s beskikbaar: Skoppelmaatjies en Klouter Kabouter. Afsonderlik kos dit R120 elk. As jy albei koop net R200. Geregistreerde posgeld en verpakking is ‘n ekstra R50. Bankbesonderhede: L van Wyk, Absa PE (632005), spaarrekening 9090584439. Stuur bewys van betaling aan lynettevw@gmail.com asook jou keuse van CD(‘s) en volle adres vir versending. Groete, Lynette.
Francisca
Hello, How are you ?
My name is Francisca , I’m from Argentina and I’m planning to move to PE in the following month’s with my husband and 15 months daughter.
I will like to ask you for some information to apply for the activities for me and my daugther.
We are looking for some different options and we liked what we saw in your webpage .
Thanks so much ,
Francisca