Logo

Comments (3)

  • Avatar

    ernarheeder

    |

    Lynette

    Kan jy my onthou? Erna Rheeder van RIetfontein Peuterplek. Ek is bly om te sien waarmee jy besig is. Ouerleiding is ook nog steeds deel van my lewe. Ek het verskeie maatskaplike werk poste beklee oor die laaste paar jaar, maar het nou 'n aanstelling as ouerleiding koordineerder by die SAVF in Pretoria gekry. Dis 'n lekker uitdaging en ek sou graag alle moontlike bronne oor ouerskap bymekaar wou kry. So ek is bly ek het op jou spoor gekom. Dit sou goed wees om in kontak te bly. Ons kan dalk weerskante toe vir mekaar iets vir ouerskap in ons omgewing doen.

    Seen vorentoe.

    Erna

    Reply

  • Avatar

    Liesel

    |

    I would just like to know if u do any toddler seminars on discipline and when?

    Reply

  • Avatar

    Lynette van Wyk

    |

    Hi Erna

    Gaaf om van jou te hoor. Natuurlike onthou ek jou. Jy was een van die groot name toe ek nog maar begin het en ek is ookal 18 jaar lank aan die gang! Loer gerus in as jy in die omgewing is. Ek het ook die Immergroen Ouerskapskursus gedoen en bied dit nou plaaslik aan. Ek kan dit van harte aanbeveel. Ek leer ook graag van jou.

    Groete Lynette

    Reply

Leave a comment